Aanvaar mekaar (Grootte: 7.1MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Sunday, May 03, 2009 |
| Aanvaar mekaar soos Christus ons aanvaar het.) |
|
| Bybelboek: Romeine | Skriflesing: Rom 15:7-13 |
|
Liefde vir die vyand (Grootte: 9.4MB)
[Klankleêr]
| Ds Nico Grönum Sunday, May 03, 2009 |
| As ons net lief is vir die wat ons liefhet, is ons niks beter as die heidene nie.) |
|
| Bybelboek: Lukas | Skriflesing: Luk 6 : 27 - 36 |
|
Groei in jou verhouding met die Here (Grootte: 8MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Wednesday, May 27, 2009 |
| `n Gebed om egte lewe te skenk sodat jy as heel mens vir God kan leef) |
|
| Bybelboek: Psalms | Skriflesing: Psalm 85 |
|
God gee moed (Grootte: 6.8MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Tuesday, July 14, 2009 |
| God is die Vader wat hom ontferm oor ons en die God wat in alle omstandighede moed gee. Rut, Matt 8 en Joh 13 word gebruik) |
|
| Bybelboek: 2 Korintiërs | Skriflesing: 2 Kor 1 |
|
Net God kan oordeel (Grootte: 7.1MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Tuesday, July 14, 2009 |
| Aan God kom die reg toe om te oordeel. Vandag se misdaad wil mens dwing om mense te oordeel...) |
|
| Bybelboek: Matteus | Skriflesing: Matt 5 |
|
As ons dien, groei ons (Grootte: 7.37MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Saturday, August 01, 2009 |
| HIerdie gaan oor die beginsel van ontwerp. As ons ons opdrag uitvoer, sal daar groei wees - in onsself en die gemeente. Die werklike taak van leiers is om toerusting te verskaf.) |
|
| Bybelboek: Efesiërs | Skriflesing: Efesiërs 4:1-16 |
|
Pasop vir hoogmoed (Grootte: 5MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Sunday, August 23, 2009 |
| God het alles gegee wat ons nodig het, vir nou en hierna. Gee julle self aan God as lewende en Heilige offers wat vir hom aanneemlik is. Pasop vir hoogmoed, maar moet ook nie jouself te gering ag nie.) |
|
| Bybelboek: Romeine | Skriflesing: Rom 12: 1 - 8 |
|
Opregte twyfel is nie verkeerd nie (Grootte: 3.8MB)
[Klankleêr]
| Ds Nico Gronum Sunday, August 23, 2009 |
| In die Bybel is daar baie voorbeelde van mense wat getwyfel het. Die verskil is hoe hulle twyfel en die voorbeeld wat hier gebruik word is die twyfel tussen Thomas en Pilatus.) |
|
| Bybelboek: Johannes | Skriflesing: Joh 18 |
|
`n Diens deur Ds. Frans Mokise (Grootte: 9MB)
[Klankleêr]
| Ds Frans Mokise Sunday, August 23, 2009 |
| Frans neem die diens waar en preek uit Hnadelinge 1. Teksvers is vers 8) |
|
| Bybelboek: Handelinge | Skriflesing: Han 1 |
|
Die Here laat vaar nie die werke van sy hande nie. (Grootte: 8.3MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Sunday, September 13, 2009 |
| God los ons nie. Hy hou ons vas. Omdat God se liefde nooit eindig nie, kon Dawid nie sien daty God hom ooit sou los nie. God se werk het nie gestop met ons verlossing in Christus nie. God se werk hou nooit op nie. Dit gaan voort met ons heiligmaking.) |
|
| Bybelboek: Psalms | Skriflesing: Ps 138 |
|
Die Here is my deel, sê my siel (Grootte: 9.3MB)
[Klankleêr]
| Prof J Helberg Sunday, September 13, 2009 |
| Die Here is my deel sê my siel, daarom sal ek op hom hoop. Wat doen `n mens as dit lyk dat daar nie iets soos reg en geregtigheid bestaan nie? As `n mens dit nêrens vind, dan laat die boek sy lig skyn.) |
|
| Bybelboek: Klaagliedere | Skriflesing: Klaag 3: 24 |
|
Wisselwerking tussen geloof en godsdiens. (Grootte: 7.7MB)
[Klankleêr]
| Ds Nico Grönum Saturday, September 19, 2009 |
| Wisselwerking tussen geloof en godsdiens. Gereformeerd of dopperklub? Godsdiens bestaan uit gebruike, reëls soos by die Fariseers gevind. Geloof en Christenskap se kenmerke verskil.) |
|
| Bybelboek: Matteus | Skriflesing: Matt 23 |
|
Vergeet van jouself en gee liefde (Grootte: 6.4MB)
[Klankleêr]
| Ds Nico Grönum Saturday, September 19, 2009 |
| Mense is moeg van godsdiens, want dit gaan nie oor God nie, maar reëls om deel van die klub te wees. Liefde vir mense, nie jouself, is die belangrikste.) |
|
| Bybelboek: Matteus | Skriflesing: Matt 9 |
|
Strewe na wat God se wil is vir jou lewe (Grootte: 4.3MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Sunday, October 04, 2009 |
| Wedywering, die strewe na beter - beter posisie, beter plek in die samelewing is dalk nie altyd volgens God se wil nie.) |
|
| Bybelboek: Psalms | Skriflesing: Ps 131 |
|
Opstanding van Christus (Grootte: 2.8MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Sunday, October 25, 2009 |
| Ons fokus in vandag se tyd net op nou. Ons moet egter nie ons fokus afhaal van Christus nie.) |
|
| Bybelboek: 1 Korintiërs | Skriflesing: 1 Kor 15 |
|
Waar is God!? (Grootte: 3.3MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Monday, January 01, 1900 |
| Waar is God wanneer daar soveel probleme is - misdaad, lyding? Dawid skryf hirdie toe sy toestand benard was. Maar hy sê ook dat God altyd naby is. Hy tree op wanneer sy kinders roep.) |
|
| Bybelboek: Psalms | Skriflesing: Ps 22 |
|
Gelukkig is die mens (Grootte: 3.2MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Sunday, October 25, 2009 |
| Gelukkig is die mens wie se "prisma"al die strale van hulle lewe op God gerig hou. Mense wat treur oor hul sondes kan rein van hart wees. Hart = hele mens.) |
|
| Bybelboek: Spreuke | Skriflesing: Matt 5 en Spreuke 4 |
|
Nuwe jaarsvoorneme - wat is kernwaardes? (Grootte: 2.3MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Sunday, October 25, 2009 |
| Almal het nuwejaarsvoornemes. Maar wat is die kernwaardes waarvolgens jy leef en hierdie voornemes neem? Is dit om selfversekerd, selfgeneogsaam en self geldend te wees?) |
|
| Bybelboek: Matteus | Skriflesing: Matt 5 |
|
God se krag hang nie van mense af nie (Grootte: 3.3MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Tuesday, October 27, 2009 |
| Om `n oorwinning te behaal met jou eie krag en jou eie koppigheid beteken dat jy nie hoor wat die Here vir jou wil sê nie....) |
|
| Bybelboek: Rigters | Skriflesing: Rig 6 |
|
God verander mense totaal (Grootte: 8.9MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Sunday, December 20, 2009 |
| Hoe verander God ons van mense beklee met `n sondige natuur tot mense met die Gees? Hy verander ons kern, hart en gedagtes. God verander nie "half" nie, Hy verander ons in totaliteit.) |
|
| Bybelboek: Romeine | Skriflesing: Rom 12 en Efesiers 4 |
|
3-Jan-2010 Hoe dink ons oor mekaar? (Grootte: 5MB)
[Klankleêr] [Preekskets] [Preek Powerpoint]
| Ds Awie Verhoef Monday, January 11, 2010 |
| Hoe dink ons oor mekaar? Ja, ons as gelowiges hier in Wierdapark? Of ook ons as gelowiges hier in ons omgewing, oor ons land, oor die wêreld heen: hoe dink ons oor mekaar?
As ons aan mekaar dink as lede van ‘n klub wat ons die “kerk” noem, dan sal ons dink soos tipiese klublede.) |
|
| Bybelboek: Filippense | Skriflesing: Fil 1:3 en 7 |
|
3-Jan-2010 Aand:Ons sukkel met die liefde (Grootte: 3.9MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Monday, January 11, 2010 |
| Oor die algemeen sukkel meeste mense met die liefde.) |
|
| Bybelboek: Filippense | Skriflesing: Fil 3:9-11 |
|
10-Jan-2010 Oggend Ds Nico Wat is die blye boodskap? (Grootte: 5.2MB)
[Klankleêr]
| Ds Nico Gronum Sunday, January 17, 2010 |
| Wat is die blye boodskap? Die koningkryk van God is naby beteken nie dit sal binnekort gebeur nie, maar dit beteken dat jy daaraan deel kan kry. Herdink (bekeer) jou lewe.) |
|
| Bybelboek: Matteus | Skriflesing: Matt 3 |
|
13 Des 2009: Die koningkryk van God (Grootte: 6.5MB)
[Klankleêr]
| Ds Nico Grönum Sunday, January 31, 2010 |
| Die eintlike blye boodskap is dat die koningkryk van God naby is. Maar dis nie `n konigkryk wat groei deur geld, mag of geweld nie. Nee, dit behoort aan die sagmoediges, armes en mense sonder status.) |
|
| Bybelboek: 1 Korintiërs | Skriflesing: 1 Kor 1:18-25 |
|
17 Jan 2010: Aanvaar mekaar (Grootte: 3.9MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Sunday, January 31, 2010 |
| Aanvaar mekaar is een van die tekste in die Bybel wat wys dat mens nie alleen in jou geloof kan funksioneer nie. Ons moet oortuig wees, maar ons mag nie die wat van ons verskil veroordeel nie.) |
|
| Bybelboek: Romeine | Skriflesing: Rom 15:7-13 |
|
17 Jan 2010 aand: Wat beteken Om geroep te wees? (Grootte: 5.6MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Tuesday, February 02, 2010 |
| Wat beteken dit om geroep te wees?Hoe roep God ons? - deur sy Woord, Gees. As God jou roep het jy `n keuse - maar die verantwoordelikheid rus by jou. En dan is jy vry binne God se wil.) |
|
| Bybelboek: Galasieërs | Skriflesing: Gal 5 |
|
24 Jan 2010 09:00 - Wat is `n las? (kinderdiens) (Grootte: 3.6MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Tuesday, February 02, 2010 |
| Wat is `n las? En wat bedoel Paulus as hy se ons moet mekaar se laste dra?) |
|
| Bybelboek: Galasieërs | Skriflesing: Gal 6 |
|
31 Jan 2010 09h00 Ds Awie - Bid vir mekaar (Grootte: 3.7MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Saturday, February 06, 2010 |
| Die boodskap in hierdie gedeelte is duidelik - Bid vir mekaar! Maar hoekom is bid vir baie tydmors? Is dit omdat ons dit nie met die verstand kan verstaan nie? Bid is die kroon van ons lewe in dankbaarheid.) |
|
| Bybelboek: Jakobus | Skriflesing: Jak 5:13-16 |
|
10 Jan 2010 18h00 Ds Nico: Die koningkryk van God (Grootte: 6.9MB)
[Klankleêr]
| Ds Nico Gronum Tuesday, February 09, 2010 |
| Die koningkryk van God. Moenie jou goeie dade en optrede aan die groot klok hang nie.) |
|
| Bybelboek: Matteus | Skriflesing: Matt 5 |
|
6-Dec-2009 09:00 Dra jy die kenmerke van `n burger van die Koninkryk van God? (Grootte: 6.1MB)
[Klankleêr]
| Ds Nico Grönum Sunday, February 14, 2010 |
| Die sagmoediges beërwe die Koninkryk van God. Ook die vredemakers. Maar toe Jesus die mense in die tempel teregwys was hy nie sagmoedig nie- hierdie preek gee meer detail oor hoekom Jesus gedoen het wat hy gedoen het.) |
|
| Bybelboek: Matteus | Skriflesing: Matt 5 |
|
24-Jan-2010 18:00 - Hoe lyk jou "prentjie"van God? (Grootte: 5.9MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Sunday, February 14, 2010 |
| Hoe vergelyk jou "prentjie" van God met die skrifgedeeltes? As jy bid, met wie praat jy - Jesus. HG of God?) |
|
| Bybelboek: Genesis | Skriflesing: Gen 1 en Joh 1 |
|
27-Sep-2009 Hoe hoor ons God met ons praat? (Grootte: 6.4MB)
[Klankleêr]
| Ds Nico Gronum Wednesday, February 24, 2010 |
| God het na Openbaringe nog nooit opgehou om ons te praat nie. Hy praat met ons deur die Bybel en die Heilige Gees. Maar God verwag dat ons ons verstand moet gebruik God vra vir nuwe denke.) |
|
| Bybelboek: Romeine | Skriflesing: Rom 12:1-3 |
|
20 Sep 2009: Dit wat Jesus gebring het, is beter en ewig (Grootte: 5.1MB)
[Klankleêr]
| Ds Nico Gronum Sunday, February 28, 2010 |
| Hierdie is geskryf vir die wat moedeloos geraak het. Hulle is egter gemaan om nie terug te gaan na die oue toe nie want dit wat Jesus gebring het is beter en ewig. Ewige verbond, ewige erfenis. Daar sal nooit weer iets beter wees nie - die volgende sal die wederkoms wees.) |
|
| Bybelboek: Hebreërs | Skriflesing: Heb 1 |
|
4 Okt 2009: 18h00 Wees nie selfgenoegsaam (Grootte: 4.8MB)
[Klankleêr]
| Ds. Awie Verhoef Friday, March 12, 2010 |
| Wees nie selfgenoegsaam, bly van God afhanklik. Ons moet ons vertroue op ons besittings en materiele voorspoed stel nie. Ten alle tye besef God is in beheer van alles. Hy nooi ons om oogsalf by Hom te kry om ons van geestelike blindheid te genees. Ook kan ons God en wit klere by Hom kry) |
|
| Bybelboek: Openbaring | Skriflesing: Op 3: 14-22 |
|
20-Aug-2006 09:00 Matthêus eindig met `n oop graf,die deurgang na die land van verlossing en ewige lewe. (Grootte: 7.7MB)
[Klankleêr]
| Ds Ferdi Postma Sunday, March 28, 2010 |
| Geneses eindig met die dood van Josef in `n toe kis . Al ervaar ons wanhoop as omring met dood en sy verdriet, weet ons daar is`n Eksodus.Mattheus eindig
ook met `n graf, maar dit is `n oop graf. Jesus het opgestaan .) |
|
| Bybelboek: Genesis | Skriflesing: Gen 50:14-26 en Matt 28 |
|
14-Mei-2006 09:00 Die Here het waarlik opgestaan (Grootte: 6.8MB)
[Klankleêr]
| Ds Ferdi Postma Sunday, March 28, 2010 |
| Die doeke wys die plek waar Jesus gelê het. As jy twfel aan die opstanding , onthou die doeke.
Dat die Here opgestaan het, is die fondament van alles wat ons glo.) |
|
| Bybelboek: Johannes | Skriflesing: Joh 20:1-18 |
|
4-Apr-2010 09:00 Jesus se boodskap aan die Emmaus gangers (Grootte: 4.5MB)
[Klankleêr]
| Ds. Nico Gronum Sunday, April 04, 2010 |
| Jesus verskyn aan die manne wat na Emmaus op reis is. Hulle het baie vrae oor die kruis gebeure - hoe nou gemaak met hom wat gesterf het? Hy verseker hulle dat hy altyd daar is en sal wees.) |
|
| Bybelboek: Lukas | Skriflesing: Luk 24 |
|
7-Feb-2010 09:00 Die mens bou monumente vir homself (Grootte: 5.9MB)
[Klankleêr]
| Ds Nico Gronum Sunday, April 04, 2010 |
| God wil he mense moet temples bou en nie monumente nie. Die moderniteit wil hemel op aarde bou - soos kommunisme propageer. Die vraag is watter koningkryk is jy besig om te bou? Vergeet van jou eie koningkryk en volg Jesus.) |
|
| Bybelboek: Genesis | Skriflesing: Gen 11:1-9 |
|
25-Feb-2007 09:00 Selfondersoek voor nagmaal (Grootte: 8.9MB)
[Klankleêr]
| Ds. Ferdi Postma Sunday, April 18, 2010 |
| Voor ons nagmaal gebruik ,moet ons ons self deeglik ondersoek. Het ons net een kern gebod wat ons in `n
glaskas sit? Is ons byv selftevrede omdat ons die 9de gebod so navolg dat al die ander agterwee bly?Miskien die 4de gebod ywerig uitleef en elke erediens bywoon.Die fariseers het 613 gebooie gehad.Die Here sê egter gee my jou hart,nie 110 dinge wat jy doen nie.Niks verval egter.Die liefdesgebod omvat alles.) |
|
| Bybelboek: Jakobus | Skriflesing: Jak 2, Matt 22 |
|
8-Okt-2006 09:00 Wees nie moedeloos oor jou probleme of Suid -Afrika nie (Grootte: 6.7MB)
[Klankleêr]
| Ds. Ferdi Postma Sunday, April 18, 2010 |
| Petrus en Joannnes se lewens het nie die verloop gehad wat hulle verwag het nie.Soos hulle het ons ook die beste stuurman, die Here wat ons lei.Vervul jou roeping getrou en vertou op Hom.Die Here lei ons op `n baie spesiale pad.) |
|
| Bybelboek: Johannes | Skriflesing: Joh 21:15-25 |
|
7-Mar-2010 09:00 Want die Gees van God woon in julle (Grootte: 6.0MB)
[Klankleêr] [Preekskets] [Preek Powerpoint]
| Ds Awie Verhoef Sunday, April 25, 2010 |
| God het sy huis in ons kom maak. God het in die Bybel in die Tuin, die Tabernakel, die Tempel, in Jesus Christus gewoon. Toe die Heilige Gees uitgestort is, het die Heilige Gees in ons kom woon.) |
|
| Bybelboek: Romeine | Skriflesing: Rom 8:9 |
|
14 Mar 2010 09:00 Die vrug van die Gees (Grootte: 5.7MB)
[Klankleêr] [Preekskets] [Preek Powerpoint]
| Ds Awie Verhoef Saturday, May 15, 2010 |
| Die vrug van die Gees is onder andere liefde, geduld, vreugde ens. Om werklik vry te wees is om verlos te wees van enige ander bande wat jou verhoed om Jesus Christus na te volg.) |
|
| Bybelboek: Galasieërs | Skriflesing: Gal 5 |
|
21-Mar-2010 09:00 Die gee van genade gawes (Grootte: 7.2MB)
[Klankleêr]
| Ds. Awie Verhoef Sunday, May 16, 2010 |
| Die Heilige Gees gee uitkoms as jy `n doodloopstraat bereik. Die HG gee genade gawes - dis geskenke van God. Spesiale vermoens word aan elkeen gegee sodat ons diensbaar kan wees. Ons moet kennis dra van die HG se werk in ons.) |
|
| Bybelboek: 1 Korintiërs | Skriflesing: 1 Kor 12 |
|
10-Feb-2008 09:00 Boanèrges ,seuns van die donder. (Grootte: 9.3MB)
[Klankleêr]
| Ds. Ferdi Postma Sunday, May 16, 2010 |
| Dit is die naam wat die Here gee aan Johannes en Jacobus.Dit is weerlig wat skade doen . Die donder waarsku.
Hulle moet dus mense voorberei,laat nadink.Dit roep ook ons tot besinning.Wees toegewyd en passievol- vertel wat die Here in jou lewe doen.) |
|
| Bybelboek: Markus | Skriflesing: Mark 3:15-30 |
|
6-Jun-2010 09:00 Bestraffing en vertroosting in 1 boek (Grootte: 5.6MB)
[Klankleêr]
| Ds Erasmus van Zeerust Wednesday, June 09, 2010 |
| Die Here maak bemoeienis met sy volk. Met hulle terugkeer het hulle niks. Hulle herbou die tempel maar hierdie keer met minder kwaliteit materiaal.) |
|
| Bybelboek: Haggai | Skriflesing: Hag 1 |
|
11-Apr-2010 09:00 Jesus gaan as Koning in Jerusalem in. Hy huil en spreek `n oordeel uit (Grootte: 6.2MB)
[Klankleêr]
| Ds Nico Gronum Sunday, June 13, 2010 |
| Jesus se:As julle maar kon sien wat nodig is vir vrede. Ongelukkig het hulle dit nie verstaan nie en verwerp hulle die vredesbepalings van die Koning. Jesus spreek dus `n oordeel oor hulle uit - Jerusalem sal verwoes word. Vir ons is dit egter nooit te laat nie. God roep jou en hy vra dat jy dit erken.) |
|
| Bybelboek: Lukas | Skriflesing: Luk 19: 41-44 |
|
14-Feb-2010 09:00 Jy moet jou vyande liefhe (Grootte: 7.6MB)
[Klankleêr]
| Ds. Nico Gronum Sunday, June 27, 2010 |
| As jy jou vyande liefhet, maak jy soos jou Vader in die Hemel. Die Vader is lief vir almal. Hy laat die son opkom oor almal. Daarom moet jy jou vyande lief he.) |
|
| Bybelboek: Matteus | Skriflesing: Matt 5:43-48 |
|
16-Mei-2010 Twee beloftes en twee opdragte (Grootte: 5.4MB)
[Klankleêr]
| Ds. Awie Verhoef Tuesday, June 29, 2010 |
| Jesus gee aan die 12 2 beloftes en 2 opdragte: 1ste belofte - Hy kom weer; 2de belofte - Sy Heilige Gees sal kom. 1st opdrag - Gaan na Jerusalem; 2de opdrag - hulle moet sy getuies wees. Die 12 was eensgesind en het gebid sonder ophou.) |
|
| Bybelboek: Handelinge | Skriflesing: Han 1 en 2 Pet 3 |
|
2-Mei-2010 09:00 Verskyning van Jesus aan die Emmaus gangers (Grootte: 4.2MB)
[Klankleêr]
| Ds. Awie Verhoef Sunday, July 18, 2010 |
| Wat sê die Bybel vir ons het gebeur nadat Jesus opgestaan het? Wat het in die harte van sy volgelinge gebeur toe hy gekruisig is? Hulle (Emmaus gangers) het gedink Hy is die Messias, maar nou dink hulle hy was net `n profeet gewees. Die troos is - Hy is daar - fokus op Hom en loop die pad saam met hom.) |
|
| Bybelboek: Lukas | Skriflesing: Luk 24: 13-34 |
|
9-Mei-2010 09:00 Reaksie van die mense na Jesus opgestaan het (Grootte: 5.8MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Wednesday, July 21, 2010 |
| Wat was die reaksie van mense nadat Jesus opgestaan het, en voor hy opgevaar het? Eintlik moes hulle mos net geglo het - maar Thomas het nie. Hy het vrae gevra. Jesus spreek hom hieroor aan - nie omdat hy getwyfel het nie, maar omdat hy nie geglo het nie. Ons moet hieruit leer dat ons nie voorwaardes aan die Here kan stel nie. Ons moet onvoorwaardelik glo.) |
|
| Bybelboek: Johannes | Skriflesing: Joh 20 |
|
20-Jun-2010 09:00 God sien jou pyn (Grootte: 5.7MB)
[Klankleêr]
| Ds. Nico Gronum Thursday, July 29, 2010 |
| Moenie leef asof jy aan die noodlot oorgelewer is nie. Praat met God.) |
|
| Bybelboek: Lukas | Skriflesing: Luk 7:11 |
|
13-Jun-2010 09:00 Wie ons is in Christus (Grootte: 6.1MB)
[Klankleêr]
| Dr. Nico Gronum Saturday, July 31, 2010 |
| Die evangelie het liefde deur die Gees by die volgelinge gewek. As jy die liefde van God besef, begin jy vrugte van die Gees dra.) |
|
| Bybelboek: Kolossense | Skriflesing: Kol 1 |
|
27-Jun-2010 09:00 Esegieël se verantwoordelikheid (Grootte: 5MB)
[Klankleêr]
| Dr Nico Gronum Sunday, August 01, 2010 |
| Hierdie is Nico se wegstuur preek. Dit handel oor Esegiel - hy word geroep en kry groot verantwoordelikheid. Ons, vandag, is nie meer in ballingskap nie. Ons kan reeds iets van die koninkryk van God smaak. Ons is egter almal profete.) |
|
| Bybelboek: Esegieël | Skriflesing: Es 3 en Kor 4 |
|
21-Jun-2009 09:00 Gebruik jou doop as `n beskermende omhulsel (Grootte: 7.8MB)
[Klankleêr]
| Prof Fika van Rensburg Sunday, August 01, 2010 |
| Gebruik jou doop as `n besekrmende omhulsel teen die bose. In hierdie gedeelte is daar 4 sake wat bespreek word:
1.) Die doop - skoon gewete
2.) Die afwassing van die sonde
3.) Die doop is `n bede tot God tot `n skoon gewete
4.) Die doop red julle op grond van die opstanding van Jesus) |
|
| Bybelboek: 1 Petrus | Skriflesing: 1 Pet 3:18-22 |
|
21-Feb-2010 09:00 Moet ons, ons vyande regtig liefhe? (Grootte: 7.6MB)
[Klankleêr]
| Dr. Nico Gronum Wednesday, August 18, 2010 |
| Jesus is in gesprek met die Fariseers. Was hy aspris en wou hy hulle kwaad maak? Is dit nie teestrydig met dat jy jou vyande moet liefhe nie? Nee, liefde vir die vyand is `n ingesteldheid en fokus op die koninkryk van God. Soms is dit nodig om die boosheid oop te vlek soos Jesus hier gedoen het.) |
|
| Bybelboek: Matteus | Skriflesing: Matt 15 |
|
11-Jul-2010 09:00 Moet ons bly vasklou aan die oue? (Grootte: 5.7MB)
[Klankleêr]
| Ds Awie Verhoef Sunday, September 12, 2010 |
| Petrus leef binne sy opvoeding. Hy doen alles volgens die gebruike van die Ou Testament.God maak nie onderskeid nie. Hy kyk by menslike grense verby.Hier moet Petrus nou afsien van sy gebruike. Is ons nie dalk ook vasgevang in ons ou gebruike nie?) |
|
| Bybelboek: Handelinge | Skriflesing: Han 10 |
|
25-Jul-2010 09:00 Ken jy vir Jesus? (Grootte: 5.1MB)
[Klankleêr]
| Ds. Awie Verhoef Sunday, September 12, 2010 |
| God het ons so gemaak dat ons uiteik en Hom soek.Meestal soek ons Hom net wanneer ons moeilikheid het. Aj jy Hom regtig ken sal jy nie kan stilbly oor Hom nie. Leef jy in dankbaarheid?Wat maak jy met dit wat jy ontvanh het?) |
|
| Bybelboek: Handelinge | Skriflesing: Han 17 |
|
23-Mei-2010 09:00 Pinksterfees en uitstorting van Heilige Gees vs toring van Babel (Grootte: 4.5MB)
[Klankleêr]
| Ds. Awie Verhoef Sunday, September 26, 2010 |
| Met Jesus se hemelvaart is die Heilige Gees aan ons gegee. Dis die begin van `n nuwe bedeling - die Kerk van die Nuwe Testament. Die 120 Jesus volgelinge wat op die dag van Pinkster was bymekaar en in gebed het die Heilige Gees ontvang. Hulle het toe ook in tale gepraat - maar in teenstelling met die toring van Babel word die verskeurdheid heel gemaak.) |
|
| Bybelboek: Genesis | Skriflesing: Gen 11 en Han 2 |
|
30-Me1-2010 09:00 Om vervul te wees met die Heilige Gees (Grootte: 4.8MB)
[Klankleêr]
| Ds. Awie Verhoef Sunday, September 26, 2010 |
| As mens dronk is, word jy beheer deur `n ander mag. Netso moet die gelowige onder die mag van die Heilige Gees leef. Volledig ingestel op die wil van God.) |
|
| Bybelboek: 1 Korintiërs | Skriflesing: 1 Kor 11 en Ef 5 |
|
1-Aug-2010 09:00 Hoe die Evangelie voortleef (Grootte: 5.6MB)
[Klankleêr]
| Ds. Awie Verhoef Sunday, September 26, 2010 |
| Die Evangelie gaan sy loop. Dit kan nie gestop word nie. Maar elkeen moet alles moontlik doen om die Evangelie uit te dra. Hierdie is `n oorsig oor hoe Paulus dit gedoen het.) |
|
| Bybelboek: Handelinge | Skriflesing: Han 18 & 19 |
|
28-Mar-2010 09:00 Spiritualiteit - die manier hoe jy God ervaar (Grootte: 6.5MB)
[Klankleêr]
| Ds. Awie Verhoef Tuesday, October 26, 2010 |
| Hoe jy God ervaar bepaal hoe jy jou afhanklikheid van God leef. Hoe vind jy dan `n vol en Gees vervulde lewe? Ons kan nooit die werking van die Heilige Gees afmaak nie.) |
|
| Bybelboek: Kolossense | Skriflesing: Kol 3 |
|