EREDIENSTYE

Oggenddiens om 9:00
In kerkgebou – tradisioneel.

Kleuterdiens om 9:00
In Kleuterkamer. Ouderdomme 3 jaar tot 6 jaar.

Kinderdiens om 9:00
Wierdapark Laerskoolsaal oorkant die pad. Ouderdomme Graad een tot ses.

Aanddiens om 18:00
In kerkgebou – vernuwende diens.

Jeugdiens
Wierdapark Laerskoolsaal oorkant die pad. Ouderdomme Graad sewe tot elf.

Klik hier vir meer inligting oor eredienste.
Ons Mense

Skakels

2010 Gereformeerde Kerk Wierdapark.