|
|
|
| |
Tienerdienste
Sondagaande: 8:00 – 19:30
Die katkisasie word in ‘n 5 jaar-siklus ingedeel:
- Belydenisskrifte:
Dordtse Leerreëls, Nederlandse Geloofsbelydenis, Heidelbergse Kategismus ook Kerkgeskiedenis,
- Alpha,
- 40 dae van Fokus,
- Netwerk,
- Tienertopics en
- Walk Thru The Bible
Aanbidding
Onder leiding van die Jeug-"band". Die Jeug-"band” oefen op Dinsdae om 18:00 – 20:00
Rene Steyn staan in beheer van die "band".
Woordbediening
Die jaarprogram word deur die predikante aangebied.
Kleingroep
Die kleingroepe kom tydens die erediens bymekaar.
Die AH - span tydens die Jeugdiens:
Andre v. Dyk
Ruud v. Nieuwenhoven
Ona v. Nieuwenhoven
Gerda Tredoux
Lydia Groenewald
Pietie Brink
Jan Oberholzer
|
|
|
|
 |
| 2010 Gereformeerde Kerk Wierdapark. |
| |
|