Aanbiedinge AD MUSICUM KOOR Ad Musicum Koor in Pretoria wil tans die koor uitbrei en benodig dringend nog Soprane, Alte, Tenore en Basse. Oefentye is Dinsdagaande in Rietfontein. Afrikaanssprekende Christelike persone is baie welkom. Vir meer inligting, kontak Heléne 0823779385