Komende Gebeure

Januarie 2020

Vanuit Potchefstroom landwyd aangebied!

Ons gemeente neem deel aan die dag by die NGK Rooihuiskraal se gebou.
Laat weet of jy daar gaan wees by ons kerkkantoor:
083 501 4136

Pretprater Elsabe Aldrich

Saterdag 25 Januarie 2020
om 18:30 by GK Rooihuiskraal
Petrelweg 44 Rooihuiskraal

Wat die vrou van vandag dink van die man
van vandag en wat sy van hom verwag

Koste R100 per paartjie

Bring eie piekniekmandjie met eet- en
drinkgoed en kom kuier lekker saam

Prys vir mooiste piekniekmandjie