Kollekte
Bydraes ten opsigte van kollekte vir barmhartigheid (onder die diens).
Kerkkas
Bydraes ten opsigte van die kerkkas (by die deure) te doen in hierdie tyd.
Maandelikse bydrae
U is ook welkom om die snapscan te gebruik vir u maandelikse bydrae.