Vir ons is 'n Seun gebore, aan ons is 'n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors.
Efesiërs 2:14
Christus is ons vrede, Hy wat dié twee, Jode en nie-Jode, een gemaak het. Deur sy liggaam te gee, het Hy die vyandskap afgebreek wat vroeër soos 'n muur skeiding gemaak het.
Toe sê die engel vir hulle: “Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is. Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here!
Lize Els, Carin J v Vuuren, Michellé Kruger, Charlise vd Berg, Maryke Marais, Katinka Rhoodie, Zastian Pretorius, Meldt vd Spuy, Janie du Toit, Danelle J v Vuuren, Tesmarie J v Vuuren, Martie J v Vuuren.
Program samestellers en -versorgers
Martie J v Vuuren, Awie Verhoef, Isa v Aardt, Leonie Oberholzer.
Klank en bord
John Stokes, Corrie Vermeer.
Ete
Al die diakens en almal wat kos gebring het.
Speel in die wedstryd
Loop vertel
Datum
17 November 2019
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
1 Petrus 3:13-22
Voorafsang
LB 329:1 LB 339:1-2 LB 345:1-2
Ontmoetingsdiens
PS 115:1 PS 66:3-4
Nagmaal
PS 111:1 PS 111:3 PS 111:4
Slotlied
SB 14-1:1, 3 Amenlied
Teks Vers
1 Petrus 3:15
In julle harte moet daar net heilige eerbied wees vir Christus die Here. Wees altyd gereed om 'n antwoord te gee aan elkeen wat van julle 'n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe.
Jesus het toe die menigte mense saam met sy dissipels nader geroep en vir hulle gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg,
Ek behoort nou aan Christus en daarom lewe ek vir Hom
Datum
3 November 2019
Predikant
Erasmus Venter
Skriflesing
Titus 2:1-15
Ontmoetingsdiens
LB 292:1, 2 PS 150:1, 3
Ontmoetingsdiens
SB 12-3:1 SB 9-3:1
Woorddiens
SB 14-2:1 SB 11-2:1, 4
Slotlied
PS 107:1-3 Amenlied
Teks Vers
Titus 2:11-14
Die genade van God wat verlossing bring, het immers aan alle mense verskyn. Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige wêreld te lewe, terwyl ons uitsien na die gelukkige dag wat ons verwag. Op daardie dag sal die heerlikheid van ons grote God en Verlosser, Jesus Christus, verskyn. Hy het Homself vir ons as offer gegee om ons van alle ongeregtigheid vry te maak en ons van sonde te reinig, sodat ons sy eie volk kan wees wat ywerig is om die goeie te doen.
Toe het ek 'n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk, die woonplek van God is nou by die mense. Hy sal by hulle bly; hulle sal sy volke wees, en God self sal by hulle wees as hulle God.