Julle het gehoor dat daar van die ou tyd af aan die mense gesê is: ‘Jy mag nie moord pleeg nie; en elkeen wat moord pleeg, is strafbaar voor die regbank’.
Julie 2020
Vra na die wil van God
Ouers en kinders bedien mekaar met Jesus se liefde.
Datum
26 Julie 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Efesiërs 6:1-9
Teks Vers
Efesiërs 5:21
Wees uit eerbied vir Christus aan mekaar onderdanig.
Vra na die wil van God
Om jou naaste lief te hê, begin by die aanvaarding
van gesag.
Datum
19 Julie 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Efesiërs 6:1-4
Teks Vers
Exodus 20:12
“Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee.
Vra na die wil van God
'n Lewenspatroon waarin die Here aanbid word.
Datum
12 Julie 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Hebreërs 4:1-11
Teks Vers
Exodus 20:8-11
“Sorg dat jy die sabbatdag heilig hou. Ses dae moet jy werk en alles doen wat jy moet, maar die sewende dag is die sabbat van die Here jou God. Dan mag jy geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of die man of vrou wat vir jou werk, of enige dier van jou of die vreemdeling by jou nie. Die Here het in ses dae die hemel en alles daarin gemaak, die aarde en alles daarop, die see en alles daarin. Op die sewende dag het Hy gerus, en daarom het die Here dit as gereelde rusdag geheilig.
Vra na die wil van God
Eer die Here soos Hy dit wil hê
Datum
5 Julie 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Handelinge 5: 1-11
Teks Vers
Exodus 20:7
“Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie, want die Here sal die een wat sy Naam misbruik, nie ongestraf laat bly nie.
Junie 2020
Vra na die wil van God
Hoe die Here aanbid wil word
Datum
28 Junie 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Eksodus 32:1-8
Teks Vers
Eksodus 32:4
Hy het dit van hulle ontvang, dit verwerk en daarvan 'n beeld in die vorm van 'n bulkalf gemaak. Toe sê die volk: “Hier is jou God wat jou uit Egipte bevry het, Israel!”
Vra na die wil van God
God wil alleen aanbid word.
Datum
21 Junie 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Romeine 8:1-4
Teks Vers
Eksodus 20:3
Jy mag naas My geen ander gode hê nie.
Vra na die wil van God.
Datum
14 Junie 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Kolossense 1:2-14
Teks Vers
Kolossense 1:9
Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle sy wil duidelik sal laat ken,
Goeie werke in die aansig van gevaar.
Wat leer die Here ons deur die korona pandemie?
Datum
7 Junie 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Handelinge 7:54 - 8:4
Teks Vers
Handelinge 8:4
Die gelowiges wat uitmekaar gejaag is, het so ver as wat hulle gegaan het, die evangelie verkondig.
Mei 2020
Goeie werke in die aansig van gevaar.
Wat leer die Here ons deur die korona pandemie?
Datum
31 Mei 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
1 Petrus 2:11-17
Teks Vers
1 Petrus 2:15
Dit is die wil van God dat julle deur goed te doen, 'n einde sal maak aan die kwaad wat mense sonder begrip uit onkunde praat.
Belyn ons lewe met die alles oortreffende waarde daarvan om Jesus te ken
Wat doen God deur die koronavirus?
Datum
24 Mei 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Lukas 13:1-5
Teks Vers
Lukas 13:5
Nee, sê Ek vir julle, maar as julle julle nie bekeer nie, sal julle net soos hulle ook almal omkom.”
Ons loop die pad
Hemelvaart 2020
Datum
21 Mei 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Johannes 14:2-7
My verantwoordelikheid in die Koninkryk
Wat is ons verantwoordelikheid as burgers van die Koningkryk van God in 'n tyd soos hierdie?
Datum
17 Mei 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Romeine 8:18-26
Teks Vers
Romeine 8:20-22
Die skepping is immers nog aan verydeling onderworpe, nie uit eie keuse nie, maar omdat God dit daaraan onderwerp het. Daarby het Hy die belofte van hoop gegee: die skepping sal self ook bevry word van sy verslawing aan die verganklikheid, om so tot die vryheid te kom van die heerlikheid waaraan die kinders van God deel sal hê. Ons weet dat die hele skepping tot nou toe sug in die pyne van verwagting.
My verantwoordelikheid in die Koninkryk
Wat is ons verantwoordelikheid as burgers van die Koningkryk van God in 'n tyd soos hierdie?
Datum
10 Mei 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Miga 6:1-8
Teks Vers
Miga 6:8
Wat sal ek saamvat as ek na die Here toe gaan, as ek voor die hoë God gaan kniel? Moet ek met offers na Hom toe gaan, met jaaroud kalwers?
My verantwoordelikheid in die Koninkryk
Wat is ons verantwoordelikheid as burgers van die Koningkryk van God in 'n tyd soos hierdie?
Datum
3 Mei 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Efesiers 6:10-20
Teks Vers
Efesiers 6:10
Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.
April 2020
Die boodskap van die kruis
Wat Jesus s'n is, word ons s'n
Datum
19 April 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Kolossense 2:6-15
Teks Vers
Kolossense 2:6-7
Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe, in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul.
Die boodskap van die kruis
Wat Jesus s'n is, word ons s'n
Datum
12 April 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Johannes 11:25-26 Johannes 20:1-18
Teks Vers
Johannes 11:25-26
Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?”
Die boodskap van die kruis
Wat Jesus s'n is, word ons s'n
Datum
5 April 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
1 Korintiërs 1:18-31
Teks Vers
1 Korintiërs 1:30
Aan God is dit te danke dat julle met Christus Jesus verenig is. Hy het vir ons geword die wysheid wat van God kom: die vryspraak, die heiliging en die verlossing.
God het die koninkryk aan jou gegee en roep jou om daarin te
werk sonder bekommernis.
Datum
8 Maart 2020
Predikant
Riaan Andersen
Skriflesing
Lukas 12: 22 - 34
Voorafsang
LB 436:1 - 3
Ontmoetingsdiens
PS 105-1:1 - 2 PS 145-1: 1, 2, 9, 12.
Verootmoedigingslied
PS 40-1:4 - 5
Loflied
PS 145-1: 1, 2, 9, 12
Slotlied
SB 17-1:1,5, 6 Amenlied
Teks Vers
Lukas 12:31, 32, 34
Beywer julle vir sy koninkryk, dan sal Hy julle ook hierdie dinge gee. “Moenie bang wees nie, klein kuddetjie, want dit was die wil van julle Vader om die koninkryk aan julle te gee. Waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.”
Bid daarom dat Hy jou
sal toerus en uitstuur as arbeider in sy koninkryk
Datum
1 Maart 2020
Predikant
Riaan Andersen
Skriflesing
Lukas 10:1 - 12
Voorafsang
LB 260:1, 7, 11
Ontmoetingsdiens
LB 159:1, 2 LB 184:1 - 4
VerootmoedigingSDIENS
PS 130-1:1, 2
Slotlied
SB 14-1:1 - 3 Amenlied
Teks Vers
Lukas 10:2, 3, 9, 11
Hy het vir hulle gesê: “Die oes is groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here aan wie die oes behoort, om arbeiders uit te stuur vir sy oes. Gaan nou! Maar onthou: Ek stuur julle soos lammers tussen wolwe in. Maak die siekes daar gesond en sê vir die mense: "Vir julle is die koninkryk van God baie naby!" "Selfs julle dorp se stof wat aan ons voete sit, vee ons af as aanklag teen julle. Maar dit moet julle weet: die koninkryk van God is baie naby."
Hy het die koninkryk van God verkondig en die mense alles oor die Here Jesus Christus geleer. Dit het hy gedoen met die grootste vrymoedigheid en sonder enige verhindering.
“Geseënd is julle wanneer die mense julle ter wille van My beledig en vervolg en valslik al wat sleg is van julle sê. Wees bly en verheug, want julle loon is groot in die hemel. Hulle het immers die profete voor julle net so vervolg.”
God se liefdevolle almag bring ‘n nuwe geloofsgemeenskap tot stand.
Datum
26 Januarie 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Handelinge 11:19 - 30
Voorafsang
Oorwinningslied
Ontmoetingsdiens
PS 18:1 LB 450:1 - 2 SB 12-3:1 - 3
Nagmaal
PS 111:1 - 3
Slotlied
PS 136:1, 2, 8 Amenlied
Teks Vers
Handelinge 11:22 - 26
Die berig hieroor het die gemeente in Jerusalem bereik, en hulle het vir Barnabas na Antiogië toe gestuur. Toe hy daar kom, was hy bly om te sien hoe God in sy genade onder hulle gewerk het, en hy het hulle almal aangespoor om met hart en siel aan die Here getrou te bly. Barnabas was 'n goeie man, vol van die Heilige Gees en met 'n vaste geloof. 'n Aansienlike groep mense is tot geloof in die Here gebring, en Barnabas is na Tarsus toe om vir Saulus te gaan soek. Toe hy hom kry, het hy hom na Antiogië toe gebring, en hulle twee het 'n hele jaar lank saam in die gemeente gewerk en baie mense onderrig. In Antiogië is die gelowiges die eerste keer Christene genoem.
God se vrygewige genade wek sy kinders op tot mededeelsaamheid.
Datum
19 Januarie 2020
Predikant
Ds. Awie Verhoef
Skriflesing
Handelinge 4:32 - 5:11
Voorafsang
LB 514:1, 2 LB 525:1, 3
Ontmoetingsdiens
PS 92:1 SB 14--1:1 - 3 SB 13-3:1 - 3
Verootmoedigingsdiens
PS 102:6
Slotlied
PS 106:1, 7 Amenlied
Teks Vers
Handelinge 4:36 - 37
Josef 'n Leviet wat op Siprus gebore is en wat deur die apostels Barnabas genoem is (dit beteken iemand wat mense moed inpraat) het ook die grond wat hy gehad het, verkoop en die geld gebring en dit vir die apostels gegee.